Le­wen­de mu­re

Tuis - - LESERTUIN -

Om die har­de, on­vrien­de­li­ke voor­koms van die huis en die kaal bak­steen­grens­mu­re te ver­sag, het Bron­wyn ’n groot ver­skei­den­heid rank- en klim­plan­te soos Vi­r­gi­nia-klim­op, s­ter­jas­myn, bou­gain­vil­lea, kruip­vy en ro­se ge­plant. Dit het ook die le­wen­di­ge kleu­re waar­voor sy so lief is, in die tuin ge­bring.

“Daar’s ’n hei­ning van Sy­zy­gi­um ag­ter­in die tuin, as­ook ge­vleg­te Fi­cus­se in die voor­tuin wat die swem­ba­d­area van die res van die tuin af­skerm. Ek het ook oran­je- en s­ter­jas­myn as hei­ning ge­plant, ver­al vir hul geur,” ver­dui­de­lik sy. AN­DER GUNS­TE­LIN­GE Oran­je­jas­myn ( Mur­ra­ya pa­ni­cu­la­ta), s­ter­jas­myn ( Tra­che­losper­mum jas­mi­noi­des), Du­ran­ta ‘S­heena’s Gold’, kris­mis­ro­se ( Hy­dran­gea), kat­jie­pie­ring ( Gar­de­nia), Pen­ste­mon, Sal­via, leeu­bek­kies, Del­phi­ni­ums, A­ga­pant­hus, i­ris­se, Im­pa­tiens, dag­le­lies ( He­me­ro­cal­lis- spp.), Dah­lia, A­ne­mo­ne, pronk­ert­jies ( Lat­hy­rus o­do­ra­tus), pa­pier­blom ( Li­mo­ni­um pe­re­zii), en­gel­vler­kies ( Oe­not­he­ra Vars ro­se in ’n rot­tang­mand­jie skep ’n lief­li­ke fo­kus­punt op ’n ta­fel in Bron­wyn se tuin. lind­hei­me­ri), an­ge­lie­re ( Di­ant­hus), ver­skeie gras­se, kan­nas ( Can­na- hi­brie­de), blink­blaar ( R­ham­nus pri­noi­des), wit­bal­roos ( Vi­bur­num o­pu­lus ‘Ste­ri­le’), Hosta, a­ke­leie ( A­qui­le­gia ca­e­ru­lea), ver­bleik­blom ( Brun­fel­sia pau­cif­lo­ra), nies­kruid ( Hel­le­bo­rus), Se­dum en pa­pa­wers ( Pa­pa­ver- spp.).

... EN IN HAAR GROEN­TE­TUIN O­ri­ga­num, ba­si­lie, sa­lie, pie­ter­sie­lie en vinkel. >>

Bron­wyn het plan­te wat sy wou saam­neem toe sy trek ver­deel en in sak­kies ge­plant. Sy het ook van die spe­si­a­le ro­se wat sy ge­weet het sy nie weer in die han­de sou kry nie, in sak­ke ge­plant – soos haar ‘Fran­cois Ju­ran­vil­le’ wat sy as steg­gie ge­kry het.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.