Vlooi­kruid

Tuis - - PLANT -

Die meer­ja­ri­ge vlooi­kruid is vir die groot­ste deel van die jaar ’n mas­sa fyn blom­me­tjies wat soos klein ma­de­lie­fies lyk. Die blom­me-

Berg­tee

Die de­li­ka­te berg­tee met sy fyn grys­groen blaar­tjies blom van Ok­to­ber tot Maart op sy mooi­ste, maar het feit­lik heel­jaar blom­me. Dit groei goed in maar sal in vol­son meer blom­me dra en dig­ter groei. Berg­tee groei mak­lik van saad of steg­gies. Dit sprei som­mer­so van­self, en al plant jy net el­ke paar treë een, sal dit bin­ne ’n sei­soen die kaal kol­le tus­sen­in toe­groei.

Sny dit in die laat so­mer goed te­rug as die plant min­der blom­me het om dit net­jies te hou en te keer dat dit te wild groei. En trek daar­van uit as dit jou bed­ding be­gin oor­neem.

Berg­tee hou van goed ge­drei­neer­de grond en ge­noeg wa­ter as dit baie droog is. Die plant sal feit­lik o­ral in die land goed aard, maar hou nie van swaar ryp nie. Dit lyk ook mooi in ’n pot of hang­mand­jie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.