Uit ’n an­der wê­reld

Tuis - - TUIN -

Meer­ja­ri­ge In­ka­le­lies is ’n wen­ner om­dat hul­le so lank blom – reg­deur die so­mer tot in die herfs – en om­dat hul­le sul­ke uit­ste­ken­de sny­blom­me is. Die lan­ger va­ri­ë­tei­te moet aan stut­te vas­ge­bind word so­dat die blom­ste­le nie om­val nie; an­ders kan jy kul­ti­vars met ’n kom­pak­ter groei­wy­se plant.

Die kom­pak­te In­ti­can­cha-reeks, by­voor­beeld, vorm lae bos­se van 30–40 cm hoog en wyd, en dra baie blom­me in die len­te en so­mer. Die kleu­re wis­sel van wit tot rooi en pers. Plant hul­le in vol­son of lig­te ska­du­wee en voed hul­le ge­reeld met ’n vloei­ba­re mis­stof om die blom­tyd te ver­leng. Moe­nie ou blom­ste­le af­sny nie; trek dit eer­der uit om die vor­ming van blom­ste­le uit die on­der­grond­se bol­le aan te moe­dig.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.