Waat­le­moen­slaai met vars klapper

Tuis - - KOS -

Dié een­vou­di­ge slaai verras met al sy heer­li­ke geu­re.

Ge­noeg vir: 4 Be­rei­dings­tyd: 45 mi­nu­te Gaar­maak­tyd: 3 mi­nu­te

• 125 ml sui­ker • 125 ml kook­wa­ter • 15 ml roos­wa­ter • 1 groot skyf waat­le­moen, in wiggies ge­sny • 250 ml vars klap­per­brok­ke • 100 ml pis­ta­sie­neu­te, ge­kap • fram­bo­se (op­si­o­neel) • vars ment­bla­re

S­melt die sui­ker in die kook­wa­ter en bring dit tot kook­punt. Laat kook dit vir 3 mi­nu­te, voeg die roos­wa­ter by en ver­koel die stroop tot ys­koud. Giet dit oor die waat­le­moen en sit vir 20 mi­nu­te in die ys­kas. Rang­skik die waat­le­moen saam met die res van die be­stand­de­le op ’n mooi dien­bord en sit da­de­lik voor.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.