En­gel­vis met aar­tap­pel-en­murg­pam­poen­tjie­ge­bak

Tuis - - KORTPAD KOS -

Pen­ne­pas­ta met vleis­bal­le­tjies

Kos­te: on­der R95 • Ge­noeg vir: 4 • Be­rei­dings­tyd: 20 mi­nu­te Gaar­maak­tyd: 40 mi­nu­te • Oond­tem­pe­ra­tuur: 200 °C

• 300 g ge­meng­de murgpampoe­ntjies • 16 ba­ba-aar­tap­pels, gaar ge­kook • 45 ml o­lyf­o­lie • 50 ml par­me­saan­kaas,

ge­ras­per • 4 por­sies en­gel­vis­fi­let • 100 ml mie­lie­blom • o­lyf­o­lie vir vlak­braai • suur­le­moen vir voorsit

1 Voor­ver­hit die oond. Sny die murgpampoe­ntjies in stuk­ke. Druk die warm ge­kook­te aar­tap­pels ef­fens plat en skep dit langs die pam­poen­tjies in ’n oond­bak. Drup o­lyf­o­lie oor, geur na smaak met sout en pe­per, en sprin­kel die kaas oor die murgpampoe­ntjies. Bak dit vir so­wat 30 mi­nu­te of tot gaar en sag. 2 Doop die vis­fi­let­te in die mie­lie­blom en geur goed met sout en pe­per. Ver­hit die o­lie in ’n dik­boom­pan en vlak­braai die vis tot goud­bruin en gaar. Sit dit voor met die aar­tap­pel-en­murg­pam­poen­tjie­ge­bak en suur­le­moen na smaak.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.