Het jy ge­weet?

Tuis - - STAPVIRSTA­P -

Crois­sants is half­maan­vor­mi­ge fyn­ge­bak wat tra­di­si­o­neel in Frank­ryk vir ont­byt voor­ge­sit word saam met kof­fie of es­pres­so.

Dié klas­sie­ke rol­le­tjie word ge­maak van in­ge­suur­de deeg wat her­haal­de­lik uit­ge­rol en ge­vou word na­dat dit tel­kens met ’n la­gie bot­ter be­dek is. Die re­sul­taat is ’n lig­te, vlok­ke­ri­ge rol­le­tjie met die on­mis­ken­ba­re geur en smaak van bot­ter. Dit word warm voor­ge­sit en kan net so of met kon­fyt en kaas ge­niet word.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.