Se­sam-jo­gurt-kar­de­mom­koek

Tuis - - ERFENISKOS -

• 220 g bot­ter • 125 ml sui­ker • 120 ml heu­ning • s­kil van 2 suurlemoen­e • 4 ei­ers, ge­skei • 220 g meel • 5 ml bak­poei­er • 5 ml koek­so­da • knippie sout • 220 g G­riek­se jo­gurt • 160 ml sul­ta­nas • 15 ml kar­de­mom­saad (so­wat 25 kar­de­mom­peu­le se saad) • 45 ml se­sam­saad STROOP • sap van 2 suurlemoen­e • 6 eet­le­pels heu­ning • s­kil van 1 suur­le­moen • ’n paar pa­pier­dun suur­le­moen­sky­fies

1

Voor­ver­hit die oond tot 180 ºC. Klits die bot­ter, sui­ker, heu­ning en s­kil saam tot ro­me­rig. Klits die ei­er­ge­le een vir een by.

Sif die meel, bak­poei­er, koek­so­da en sout saam in ’n a­par­te bak. Vou dit af­wis­se­lend met die jo­gurt by die bot­ter­meng­sel in. Vou die sul­ta­nas en kar­de­mom­saad ook in. Klits die ei­er­wit­te tot styf en vou dit ver­sig­tig in.

2

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.