Mooi ge­noeg om te hou

Tuis - - KOSENDRANK -

Die ver­pak­king van An­tho­nij Ru­pert Wi­nes se nu­we Pro­tea-wyn­reeks is ont­werp met die oog op her­win­ning. Die se­we wy­ne in die reeks spog elk­een met sy eie pro­tea-ont­werp, en dis so mooi dat jy die leë bot­tel vir al­ler­lei an­der ge­brui­ke in en om die huis sal wil in­span. Koop die wy­ne op die plaas self of by uit­ge­soek­te han­de­laars land­wyd teen so­wat R49,99 per bot­tel wit­wyn en R59,99 vir die rooi­es.

ru­per­t­wi­nes.com

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.