OP DIE KAS­SIE

Tuis - - DAGBOEK -

Kyk BRA­VO! op 29 Ja­nu­a­rie om 20:00 op kykNET (ka­naal 144 op DStv) vir die hoog­te­pun­te van ons Reg­ruk met flair-ga­la op die Le Bac-land­goed in Wel­ling­ton en sien die Tuis- span in ak­sie. Tuis se jaar­lik­se Reg­ruk met flair-ga­la het die af­ge­lo­pe 7 jaar ge­groei tot ’n vlag­skip-ge­leent­heid, van­jaar met on­der meer An­dri­ët­te Nor­man as gas­kuns­te­naar. Soos al­tyd is die slim­ste op­knap­pro­jek­te be­loon. Kyk wie van­jaar se wen­ners is, en skryf vol­gen­de jaar self in!

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.