Sit aan

Tuis - - PARTYTJIED­EKOR -

For­me­le eet­ka­mer­stoe­le saam met tuin­meu­bels, mo­der­ne stoe­le, ban­kies, ou stoe­le met ’n la­gie nu­we verf en selfs melk­krat­te sal jou gas­te wel­kom laat voel. Ons hou van hoe dié men­gel­moes saam­werk. Slim plan! Tooi melk­krat­te op vir ek­stra sit­plek: Bind een­vou­dig kus­sings daar­op vas met lin­te, dan sit jou men­se lek­ker sag.

Groen plas­tiek-boom­stoel ( R799,99, Mr Pri­ce Ho­me; blou Mi­a­mi-ka­fee­stoel ( R180, Ga­me; Shi­ne Brig­ht Fla­min­go-string­lan­terns R199,95 en goue string­lan­terns R199 ( Typo

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.