Van boom tot bon­sai

Ernst wys stap vir stap dat dit glad nie so moei­lik is om die bon­sai-teg­nie­ke on­der die knie te kry nie. Maar jy moet ge­duld hê!

Tuis - - BONSAI -

Wat jy no­dig het

• ’n boom of struik • e­ni­ge pot van so­wat 10 cm diep en 20 cm wyd • bon­sai­grond • ’n bon­sai­har­kie (ge­bruik aan­vank­lik som­mer ’n kom­buis­vurk) • ’n snoei­skêr • ko­per- of a­lu­mi­ni­um­draad • ’n stuk­kie ny­longaas • ’n bie­tjie mos en klein klip­pies

a­fri­cana) O­lea eu­ro­pa­ea

Cel­tis • Draai nou ook draad om al die hoof­tak­ke en buig die tak­ke ver­sig­tig in die po­si­sie waar­in jy dit wil hê. Werk baie ver­sig­tig so­dat die tak­ke nie af­breek nie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.