5 wen­ke

Tuis - - BONSAI -

1 ’n Boom­pie moet min­stens 15 cm hoog wees voor jy daar­van ’n bon­sai kan maak. 2 Wan­neer jy aan die boom be­gin k­nip, moe­nie ’n tak met die eer­ste k­nip heel­te­mal af­sny nie. Doen dit lie­wer stuk-stuk. 3 Sit ’n stuk­kie ny­longaas oor die drei­ne­rings­ga­te in die pot wan­neer jy ’n bon­sai plant – dit sal keer dat die grond deur­val. 4 Die po­si­sie van die boom in die pot is baie be­lang­rik: Moet nooit die boom pre­sies in die mid­del van die pot plant nie, en po­si­si­o­neer dit eer­der ’n bie­tjie meer na ag­ter as na voor. 5 Die draad hou die boom se tak­ke in die reg­te po­si­sie wan­neer dit nog jonk is. Ver­wy­der die draad as die tak­kies la­ter in po­si­sie bly.

KON­TAK

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.