Hoe­moes

Tuis - - SOMERKOS -

Ge­noeg vir: so­wat 500 ml Be­rei­dings­tyd: 10 mi­nu­te

Drei­neer en spoel 2 blik­ke ke­ker­ert­jies af. Meng dit met 1 ge­kap­te knof­fel­hui­sie (of na smaak), 60 ml ta­hi­ni en 25 g ge­roos­ter­de den­ne­pit­te. Voeg 120 ml o­lyf­o­lie ge­lei­de­lik by ter­wyl jy dit met ’n staaf­men­ger pols om dit fyn te maak. Geur na smaak met suur­le­moen­sap en ge­ras­per­de en pe­per. Strooi ek­stra

oor voor jy dit voorsit.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.