4

Tuis - - DEKOR -

Knus en net­jies

Die ruim­te on­der ’n trap het baie po­ten­si­aal. Men­se bou graag ’n kas daar in, maar in dié Groen­punt-huis huis­ves dit Craig Olc­kers se he­le tuis­kan­toor. ’n Laai­kas op wie­le pas knus on­der die smal ta­fel in.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.