5 Veel­doe­li­ge meu­bels

Tuis - - DEKOR -

Die in­te­ri­eur-ont­wer­per Clau­dia Fa­bi­an het se­ker ge­maak dié See­punt-woon­stel se leef­ver­trek het ruim­te vir al­mal en al­les. D­rie ot­to­mans dien as sit­plek by die eet­ka­mer­ta­fel; maar swaai jou voe­te om, en dis ewe lek­ker sit­plek vir gas­te in die sit­ge­deel­te (kyk op blad­sy 66 hoe jy jou eie ot­to­man kan maak). En on­der die kus­sings op die ven­ster­sit­plek is pak­plek vir lin­ne en strooi­kus­sings. >>

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.