8 Af­ge­skort

Tuis - - DEKOR -

’n Was­ka­mer kan on­oog­lik wees, maar Thea en Werner Kluyts het hul sol­der­ver­trek met ’n mooi skerm af­ge­skort vir dié doel. Die ge­sin het dit ja­re ge­le­de wit ge­verf na­dat vrien­de daar­mee wou weg­doen. Die uit­ge­sny­de pa­troon laat lig deur so­dat die kan­toor aan die an­der kant nie don­ker is nie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.