10

Tuis - - DEKOR -

Ver­he­we vloer

Die kre­a­tie­we eg­paar en re­stau­rant-ei­e­naars Angie Ba­tis Dur­rant en S­ha­ne Dur­rant (hoof­san­ger van Des­mond and the Tu­tus) het ek­stra ruim­te in hul­le Il­lo­vo-huis be­werk­stel­lig deur die gas­te­ka­mer in ’n ver­trek te om­skep wat ook as tuis­kan­toor dien. Die bed is ’n ver­nuf­ti­ge ont­werp op wie­le wat on­der die ver­he­we vloer van die tuis­kan­toor in­gly en heel­te­mal weg­ge­steek is wan­neer dit nie ge­bruik word nie. Angie en S­ha­ne wou aan­vank­lik ’n plat­form­bed in­bou, maar die pla­fon was te laag. Na­dat Angie dié slim op­los­sing op Pin­te­rest ge­sien het, het S­haun aan die werk ge­spring en dit ge­maak. >>

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.