Die pro­bleem

Ma­lu Lam­bert, ’n kos-en-wyn­skry­wer van Kaap­stad, ver­tel:

Tuis - - DEKOR -

Ek werk al ja­re lank by my eet­ka­mer­ta­fel en toe ek ’n nu­we huis in Noord­hoek koop, het ek die ge­leent­heid ge­sien om ’n ou t tuin­hui­sieih ii i in my nu­we tuis­kan­toor te om­skep. Die ruim­te was i­de­aal om­dat dit reeds e­lek­tri­si­teit ge­had het en na­by ge­noeg aan die hoof­huis was om met die Wi-Fi te ver­bind.

Die op­los­sing

Voor die Wen­dy­huis in ’n werk­ruim­te om­skep kon word, moes ons ver­skeie pro­ble­me aan­pak. Eer­stens moes ons die tui­nier se werk­bank en rak­ke ver­wy­der so­dat die hui­sie van hoek tot kant skoon­ge­maak kon word. Daar was ho­pe in­sek­te en spin­ne­kop­pe wat moes uit! En na­tuur­lik moes die mu­re en pla­fon be­hoor­lik ge­ï­so­leer word so­dat dit in die so­mer koe­ler en in die win­ter war­mer kon wees.

BO REGS REGS

Kurk-aan­steek­bord R69,99, ster met lig­gies R199,99, geel les­se­naar­lamp R179,99, grys ge­o­me­trie­se mat (160 x 220 cm) R399,99 – als van Mr Pri­ce Ho­me; ses­hoe­ki­ge bê­re­rak­ke va­n­af R125, K­lein Joos­ten­berg De­li ‘Hel­lo’-deur­mat R89,99, Mr Pri­ce Ho­me...

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.