’n Hon­de­le­we

Tuis - - RAAD -

Tie­kie gaan o­ral saam in die ba­ba se dra­sak. – Ing­rid Lom­baard, Wol­ma­rans­stad

Waar hou ons piek­niek?

Dol­cé, ’n Bir­maan­se kat, is ge­reed om die pad in styl te vat! – Le­an­ne Kay, Port Elizabeth

Groot­te maak saak

Lin­da S­try­dom van Cen­tu­ri­on skryf Hoe weet ek of my hond en kat ’n ge­son­de ge­wig het en hoe be­lang­rik is dit eint­lik?

Dr. Guy Fy­vie, vee­art­se­ny­kun­di­ge raad­ge­wer vir Hill’s Pet Nutri­ti­on, ant­woord Vet­sug is een van die al­ge­meen­ste di­eet­siek­tes on­der troe­tel­die­re en ver­hoog hul ri­si­ko vir hart­siek­tes, di­a­be­tes, vel­toe­stan­de, kan­ker en ge­wrig­siek­tes. Na­vor­sers het be­vind hon­de by hul op­ti­mum ge­wig le­we min­stens t­wee jaar lan­ger en is ook ge­luk­ki­ger; vol­gens een stu­die er­vaar vet­sug­ti­ge hon­de meer le­wens­krag en min­der e­mo­si­o­ne­le ver­steu­ring en pyn na­dat hul­le ge­wig ver­loor het.

Min men­se is ob­jek­tief oor hul eie troe­tel­dier se ge­wig. Ge­wigs­toe­na­me ge­beur ge­woon­lik ge­lei­de­lik en dis mak­lik om ge­woond te raak aan die ek­stra ki­lo’s. Wees op die uit­kyk na die vol­gen­de: • Die rib­be­toets Kan jy mak­lik jou troe­tel­dier se rib­bes on­der die vel voel wan­neer jy oor sy of haar sy streel? • Die bo­aan­sig Het jou hond ’n mak­lik on­der­skei­ba­re mid­del­lyf wan­neer jy van bo kyk? • Die sy­aan­sig Is daar ’n ab­do­mi­na­le hol­te na­by die ag­ter­be­ne? Oor­ge­wig troe­tel­die­re se maag­pro­fiel is plat of bul­tend. • Is daar e­ni­ge vet­neer­slae aan die ba­sis van die nek of stert? Troe­tel­die­re by hul i­de­a­le ge­wig het dui­de­li­ke spier­de­fi­ni­sie en jy kan die stert­ba­sis se be­ne voel. • Is jou troe­tel­die­re ge­neig tot

en/of

Be­soek petslim­mer.co.za vir nut­ti­ge wen­ke oor hoe om jou troe­tel­dier se i­de­a­le ge­wig te be­re­ken of maak ’n af­spraak by ’n deel­ne­men­de Hill’s Pet Slim­mer-prak­tyk (sien petslim­mer.co.za); hul­le kan ’n ak­ku­ra­te as­ses­se­ring maak en aan­be­veel hoe jy jou troe­tel­dier weer ’n ge­son­de ge­wig kan help be­haal.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.