Wou­ter se wens­lys

Tuis - - KLEINTUINE -

• Hy wou ’n bin­ne­hof met ’n fon­tein hê vir die kal­me­ren­de klank van wa­ter. Dié a­rea kry og­gend­son, en moes dus die reg­te plan­te kry. • Die steeg langs die huis was don­ker en nat. In die win­ter wou hy ek­stra lig daar hê, en in die so­mer meer koel­te. • Die Vi­bra­cre­te-grens­muur in die steeg moes ver­skans word. • In al­bei de­le wou Wou­ter ’n ver­skei­den­heid teks­tu­re hê.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.