K­lein sol­der­woon­stel, droom­wo­ning

Dank­sy ’n goeie skoot kre­a­tie­we in­spi­ra­sie is Wal­di­mar Pel­ser se k­lein woon­stel in Jo­han­nes­burg al­les waar­van hy ge­droom het.

Tuis - - CONTENTS - Deur Na­ta­lie Bor­u­vka • Fo­to’s El­za Roux

Toe Wal­di­mar in 2009 sy een­slaap­ka­mer­woon­stel van net 52 m² in die blaar­ry­ke Craig­hall koop, het hy glad nie aan op­knap ge­dink nie. Maar hy het nog al­tyd daar­van ge­droom om in ’n mo­der­ne in­dus­tri­ë­le sol­der­woon­stel te bly – hy’t net nooit die kans ge­kry nie.

Ver­le­de jaar het hy dit oor­weeg om te ver­koop, maar ter­wyl hy op die web­werf Houzz rond­ge­snuf­fel het, het die fo­to’s hom weer laat dink.

“Ek het be­sef die ruim­te waar­in ek woon, het al die po­ten­si­aal vir my droom­plek.”

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.