Reg­ruk met Flair 2015: Skryf in!

Tuis - - CONTENTS -

Of jy reeds knie­diep in ’n op­knap­pro­jek is of nog aan die be­plan­ning werk, is dit tyd om ge­reed te maak vir ons im­mer­ge­wil­de huis­op­knap­wed­stryd.

Met koop­be­wy­se ter waar­de van R30 000 vir die wen­ner en R3 500 elk vir die naas­wen­ners is daar baie mo­ti­ve­ring om in te skryf en jou voor- en ná-fo­to’s te s­tuur. Ko­maan, maak ons op­ge­won­de – saam met die by­na 500 000 men­se wat el­ke maand

Tuis lees. Sou jy as een van die top-10 in­skry­wings ge­kies word, is jy reeds ge­waar­borg van R2 500 se koop­be­wy­se.

OM IN TE SKRYF

Be­soek fix­it.dai­ly­fix.co.za of s­tuur jou in­skry­wing na kom­pe­ti­[email protected] met die woord REG­RUK in die on­der­werp­veld. As jy suk­kel om in te skryf, bel Da­le Niehaus by 021 408 1280 of s­tuur e-pos na dnie­[email protected]­dia24.co.za.

BE­LANG­RIK

Ont­hou die vol­gen­de: • Jy moet kort­liks ver­dui­de­lik wat jou pro­jek be­hels het en ’n uit­een­set­ting van die kos­te saam­stuur. • Al­le pro­jek­te wat in­ge­skryf word, moet oor die af­ge­lo­pe d­rie jaar plaas­ge­vind het en die huis­men­se moet min­stens 60% van die werk self ge­doen het – dis ’n kom­pe­ti­sie vir men­se wat nie skroom om hul han­de vuil te maak nie.

Jy kan so­veel fo­to’s s­tuur as wat jy wil, maar ont­hou, dit moet ho­ë­re­so­lu­sie-fo­to’s wees (min­stens 2MB elk)!

DIE SLUI­TINGS­DA­TUM vir in­skry­wings is 30 Ju­nie 2015.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.