’n Blik­kie ro­se

Tuis - - NEWS -

Her­mien van Zyl (VLV O­ver­berg­sir­kel­pre­si­dent) skryf Ek ver­wys na Ma­ri­an van Wyk se ar­ti­kel in die Fe­bru­a­rie-uit­ga­we van Tuis oor roos­mo­tie­we in ons hui­se. Ons VLV­vroue is in pas met dié ten­dens.

Ek heg vir jul­le fo­to’s aan van die prag­ti­ge koe­kie­blik wat VLV-sir­kel O­ver­berg in 2014 uit­ge­bring het om die Vroue-Land­bou­ver­e­ni­ging van Kaap­land se 85ste ver­jaars­dag te vier. Lud­wig Tas­ch­ner het ook vir die ge­leent­heid ’n roos ge­kweek wat ons or­ga­ni­sa­sie se naam dra, die ‘VLV-Kaap­land’-roos. Die blik­kie is met fo­to’s van die eer­ste ro­se ver­sier, en is dit nie mooi nie?

Die geel blom­me­tjies op die blik is ka­no­la en ver­teen­woor­dig die gel­de­li­ke en lo­gis­tie­ke hulp wat ons van O­ver­berg A­gri op Ca­le­don ge­kry het. Met hier­die blik­kie kon el­ke VLV-lid deel in die fees­te­lik­heid. Tuis is so deel van VLVK dat daar de­fi­ni­tief ook ’n blik­kie (met be­skuit!) vir die re­dak­sie af­ge­le­wer sal word. Die Plush-huis­sor­g­reeks speel klaar met vui­lis en vet­te­rig­heid, en met ’n pro­duk vir el­ke op­per­vlak – van hout­meu­bels en te­ëls tot ven­sters, van jou bad­ka­mer tot die kom­buis – is jou huis in ’n jap­trap skit­ter­skoon, met die heer­li­ke geur van O­ran­ge Blos­som, Pot­pour­ri, Lavender of Spring Fresh.

Jy kan ook staat­maak op Plush se skoen­sorg­pro­duk­te om jou skoei­sel te voed, te be­skerm en die leef­tyd daar­van te ver­leng. Die reeks hou su­e­de- én leer­skoe­ne lan­ger vars en nuut. Be­soek plush.co.za vir nog in­lig­ting.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.