Die pas­sie is dui­de­lik

Tuis - - NEWS -

J.M. du Plooy van Bloem­fon­tein skryf Die voor­blad van Fe­bru­a­rie se Tuis is be­son­der mooi! Dis sub­tiel en vars, tog dwing dit ’n mens om die tyd­skrif te koop.

Bin­ne het dit die reg­te meng­sel van ver­ry­ken­de in­houd, fo­to’s wat die oog tref, nut­ti­ge wen­ke en i­dees.

Dis dui­de­lik dat “pas­sie” die re­dak­sie se buzz- woord is.

Dit voel as­of die ar­ti­kel­skry­wers di­rek met die le­ser ge­sels en feit­lik el­ke huis- en tuin-kom­mer aan­roer. Tuis­tyd­skrif wys as ie­mand ’n tuis­te met lief­de en pas­sie skep, word in­di­vi­du­e­le sma­ke (én oud en nuut) moei­te­loos ver­meng in ’n lief­li­ke ge­heel.

Ge­niet ’n pret­ti­ge herfs en ’n fan­tas­tie­se nu­we maand, Tuis- span!

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.