SA Kaas­fees 25–27 A­pril, San­dring­ham, S­tel­len­bosch

Tuis - - DAGBOEK -

Die Suid-A­fri­kaan­se Kaas­fees raak ál ge­wil­der en bied ’n groot ver­skei­den­heid ka­se, op­win­den­de nu­we produkte, kook­de­mon­stra­sies, le­wen­de mu­siek en ure se p­ret! Kaart­jies kos R130 en is be­skik­baar by Com­pu­tic­ket en al­le S­hop­ri­te- en C­hec­kers-tak­ke; pen­si­oen­trek­kers be­taal R100 en dis gra­tis vir kin­ders on­der 13. Be­soek chee­s­e­fes­ti­val.co.za.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.