Ka­mers Herfs 2015 23–27 A­pril, St John’s Col­le­ge, Houg­h­ton, Jo­han­nes­burg

Tuis - - DAGBOEK -

Van­jaar vier Ka­mers hul 13de be­staans­jaar! Die Ka­mers-span deur­soek die land vir die beste nu­we kre­a­tie­we ta­lent en pro­duk­i­dees; elk van hul mark­te is ’n be­koor­li­ke ver­men­ging van ont­werp en kuns, en jy kan in­ko­pies, kos en ver­maak – al­les on­der een dak – ge­niet. Kaart­jies kos R50 by ffw.co.za en R70 by die hek. Be­soek ka­mers­vol.com.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.