BE­SIG­HEID WIEW WAARW HAAR WERK

Tuis - - DAGBOEK -

Ter­ry An­ge­los Art Ter­ry An­ge­los Dur­ban

Ons hou van Ter­ry se vin­ta­ge-bor­de ver­sier met t te­ke­nin­ge van dier­kop­pe op mensly­we. Ter­ry, ook be­kend vir haar kuns­blok­ke, be­skryf haar­self as ’n kuns­te­naar, ku­ra­tor, v ver­sa­me­laar, na­tuur-en­toe­si­as, ver­ken­ner, or­ga­ni­seer­der, ma, s skep­per – en wins­koop-jag­ter! “Die le­we kan ’n bie­tjie dol wees; d dis be­lang­rik om jou hu­mor­sin te be­hou,” sê sy.

Ter­ry werk met pen, ink en hout­skool op ver­skeie me­dia. Kry haar skep­pings by Ant­ho­lo­gy in Mor­nings­i­de, Dur­ban (061 677 8877) en in Kaap­stad by die A­lex Hamilton-ga­le­ry in Wood­stock (021 447 2396); ; sien ook

WWarm ko­pies

B­ring herfs­kleu­re in jou huis met dié mat­glas-bot­tel­va­se (va­n­af R199). Be­soek Wat­te­bal-string­lig­te (va­n­af R10 per bal) is nuut in SuidA­fri­ka; dit word ge­maak deur ga­ring­draad om ’n bal­lon te draai. Ka­bels is te kry met 20 of 35 gloei­lam­pe en in ver­skeie kleur­kom­bi­na­sies. Be­soek cot­ton­ca­ble.co.za.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.