Wit op swart

Tuis - - FOKUSMURE -

In A­leit se kom­buis is die muur na die stoep met ’n mat a­krielPVA van Du­lux ge­verf (die kleur is Black). Dit skep ’n tref­fen­de kon­tras met die wit ran­de om die ven­sters, die deur en die A-raam­dak met sy ont­blo­te bal­ke. Die mat af­wer­king steek on­ge­lyk­he­de weg én jy kan daar­op skryf met kryt. Rak­ke ge­maak van stei­er­plan­ke en rou werk­ban­ke van Col Tim­bers ver­skaf bê­re­plek en rond die prent­jie af. >>

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.