Ge­la­mi­neer­de de­tail

Tuis - - VLOERE -

Ge­la­mi­neer­de vloe­re is steeds ge­wild en ’n groot ver­skei­den­heid is dees­dae te kry – ook produkte wat wa­ter­be­stand is. En wie sê ge­la­mi­neer­de vloe­re moet vaal wees? Die ont­wer­per E­tien­ne Ha­ne­kom het dié vloer in ’n sig­sag­pa­troon in t­wee k­leu­re laat lê. “Ek wou ’n vloer skep wat be­we­ging het en jou as’t wa­re bin­ne­toe lei,” sê hy. Kyk ook by groot vloer­ver­skaf­fers uit vir ge­la­mi­neer­de hout met gra­fie­se de­tail, of oor­weeg die­self­de pa­troon met vi­niel­te­ëls. >>

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.