De­kor­di­lem­ma

Tuis - - RAAD -

Die span van in­te­ri­or­cre­a­tors.com, Renée de Waal en Ja­nel Nell, haal styl­vol­le ont­werp­truuks uit om die beste van ’n le­ser se nut­te­lo­se kag­gel te maak.

Die kag­gel in ons sit­ka­mer is net tot by die pla­fon ge­bou en dus nie ge­skik vir vuur­maak nie. My man dreig om dit met ’n dro­ë­muur toe te bou, maar ek voel dat dit ’n mors van spa­sie sal wees en boon­op nie mooi gaan lyk nie. Hoe kan ons dié seer­oog aan­trek­li­ker maak? Aan­ge­sien ons be­oog om die huis bin­ne­kort op die mark te sit, soek ons ’n prak­tie­se en be­kos­tig­ba­re op­los­sing – wat stel jul­le voor?

Kom ons kyk na t­wee op­sies wat al­bei be­ter ge­bruik maak van die ruim­te: een met die skoor­steen toe­ge­bou, en een met nu­we kleur ...

So­net­te Fer­rei­ra van Dur­ban­vil­le skryf

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.