Nu­we baad­jie

In­ky Pool 1

Tuis - - RAAD -

Be­hou en be­klem­toon die be­staan­de vorm van die kag­gel met pret­ti­ge muur­skil­der­kuns. Verf die muur in In­ky Pool 1 van Du­lux en voeg ’n sten­sil in blad­goud of me­taal­kleu­ri­ge verf by vir kits­glans. • Laat die kag­gel weer werk deur ’n bio-e­ta­nol-een­heid te in­stal­leer; dit sal wel meer kos, maar be­skou dit as ’n huis­ver­be­te­ring. • Skep uit­stal­ruim­te aan weers­kan­te met her­win­de wyn­krat­te. Verf par­ty in An­nie Sloan se Pa­ris Grey en los die an­der net so vir ’n meer aard­se voor­koms. • Ge­bruik die boon­ste krat dan as lig­boks: Ver­lig dit van ag­ter met be­hulp van die be­staan­de krag­punt en be­dek die voor­kant met teks­tuur­glas van Nel­son Glass. Die gloed sal ’n speel­se e­le­ment aan jou uit­stal­ruim­te toe­voeg.

Pa­ris Grey

A­fri­can Af­fair An­nie Sloan Cur­teis Brot­hers Nel­son Glass Plas­ter Art

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.