E­nig in sy soort

Tuis - - RAAD -

Er­na Oost­hui­zen skryf Ek het dié vol­struis­ei­er waar­op die sen­de­ling en be­ken­de kuns­te­naar va­der Frans Cla­er­hout ge­verf het, by ’n vriend ge­kry. Dis oor­spronk­lik, want die vriend het hom per­soon­lik ge­ken. Wat is dit werd?

Ga­ry S­he­an, hoof van S­te­phan Welz & Co. se skil­de­ry-af­de­ling, ant­woord Sjoe, dis nou in­te­res­sant! In die loop van my loop­baan as kuns­spe­si­a­lis het ek al op baie ar­ti­kels af­ge­kom wat deur kuns­te­naars be­skil­der is, soos ’n pot­lood­hou­er ver­sier deur Peter Clar­ke en ’n ke­ra­miek­werk waar­op Wal­ter Bat­tiss sy stem­pel af­ge­druk het, maar dis die eer­ste keer dat ek ’n kuns­werk op ’n vol­struis­ei­er moes waar­deer.

On­ge­luk­kig be­leef die Cla­er­hout-mark tans ’n laag­te­punt weens die mag­dom ver­val­sings – in al­le me­dia – wat in om­loop is. OU­DER­DOM 20ste eeu WAAR­DE R1 000–R2 000

BakBa of brou?

Su­zet­teSu­zet Loots van Lep­ha­la­le skryf My pa, wat nou 80 is, het dié ster­ling­sil­wer­bak­kie by my ou­ma ge­kry. Al wat hy kan ont­hou, is dat dit as poe­ding­bak­kie ge­bruik is op ’n trein waar­op Paul Kru­ger ge­reis het. Op die voor­kant is die wa­pen en op die ag­ter­kant die waar­merk van Wal­ker & Hall S­hef­field (Ma­de in Eng­land). Het dit e­ni­ge waar­de?

Ka­ren S­he­an van S­te­phan Welz & Co. se sil­wer-en-me­taal­af­de­ling ant­woord On­ge­luk­kig strook die tyd­lyn nie. Die wa­pen op die hand­vat­sel is maar eers in 1954 in ge­bruik ge­neem, ter­wyl Paul Kru­ger reeds in 1904 dood is – die sto­rie hou dus nie wa­ter nie. Die bak­kie kan ook nie van sil­wer wees nie, aan­ge­sien dit geen ster­ling­sil­wer-waar­mer­ke op het nie. OU­DE Cir­ca 20ste eeu WAAR­DE Geen

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.