De­on se Loxton­tuin­ont­werp

• Oor­hoof­se te­ma

Tuis - - LESERTUIN -

De­on se be­na­de­ring was om dit klas­siek en hoe­kig te hou. Hy som dit so op:

Ou­wê­relds en/of ou­dorps. For­meel ge­struk­tu­reer, met die klem op or­na­men­te­le en nut­ti­ge plan­te wat jou sin­tuie oor­rom­pel. • Sy be­na­de­ring Een­vou­di­ge, aard­se Ka­roo-eenvoud. Skoon, rus­ti­ge lyne met mas­sa-aan­plan­tings van die­self­de soort. • Plant­keu­se Ka­roo-, Me­di­ter­reen­se en half­woes­tyn­plan­te. In­heems en uit­heems.

Ver­skil­len­de ka­mers

• Die ver­toon­tuin ( sien skets oor­kant) is aan die straat­kant – ’n k­lein, vier­kan­ti­ge gras­perk met t­wee ska­du­bo­me (teen die in­rit) en tuin­meu­bels wat jou in­nooi. Daar is ’n ver­skei­den­heid blaar­kleu­re, teks­tu­re en sei­soe­na­le blom­me wat die om­rin­gen­de bed­ding vul. ’n Paad­jie s­tuur die oog dwars­deur die mid­del­lyn van die erf tot in die ag­ter­ste “ka­mer”, die ont­span­ning­s­tuin. • Die funk­si­o­ne­le tuin is die mid­del­blok wat dien as ag­ter­grond vir die ver­toon­tuin. Hier wou hy die in­druk skep van for­meel aan­ge­plan­te vrug­te- en groen­te­bed­dings. Nut­ti­ge en bruik­ba­re plan­te vul dié deel van die tuin. • Die ont­span­ning­s­tuin: Dié stuk tuin is die ag­ter­ste blok van die werf, met die peer­bo­me as ag­ter­grond. By­pas­sen­de tuin­meu­bels en skoon, rus­ti­ge lyne gee die toon aan. Hier is pri­vaat­heid die hoog­ste pri­o­ri­teit, ’n plek waar jy die na­tuur kan in­neem. • Die sy­ka­mers of deur­loop-gan­ge: Aan die ska­du­ry­ke noor­de­kant van die erf staan mas­sas ska­du­lie­wen­de plan­te. Die op­slag-peer­bo­me skep ’n rit­mie­se ef­fek wat kalm­te b­ring. De­on het die­self­de ef­fek aan die war­mer sui­de­kant van die werf ver­kry met si­pres­se, mas­sas vy­gies tus­sen­in, as­ook blom-ar­ti­sjok­ke. • Die ag­ter­tuin of braai­stoep (k­lein blok ag­ter die huis): Dié deel is om­hein met ’n sout­bos­hei­ning, en hier ge­niet De­on die win­ter­son en kan hy braai.

Se­ment­op­per­vlak­ke is doel­be­wus ver­my, en ska­lie­klip en -gruis – eie aan die Ka­roo – is ge­bruik. >>

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.