Ta­ke vir A­pril

Tuis - - BLOKRAAI#76 -

Herfs­kleur

Bui­ten ryk ge­kleur­de herfs­bla­re is daar baie bo­me en strui­ke wat in dié tyd kleur­ry­ke bes­sies en vrug­te dra.

Py­ra­can­tha- en Co­to­ne­as­ter- kul­ti­vars is ryp­be­stand en kan as ’n hei­ning of s­truik ge­bruik word; die hel­der bes­sies is ’n ver­sier­sel vir die huis en kos vir die vo­ëls. Die dwerg­mis­pel ( Co­to­ne­as­ter ho­ri­zon­ta­lis) word dik­wels vir grond­be­dek­king ge­bruik om­dat dit vis­graat­vor­mi­ge ho­ri­son­ta­le tak­ke het. In die so­mer dra dit lig­pienk blom­me ge­volg deur rooi bes­sies.

C­li­via gar­de­nii, wat in die herfs blom, het

Deur Kay Mont­go­me­ry han­gen­de o­ran­je blom­bla­re met groen pun­te; die kleur wis­sel van geel tot rooi­bruin. Dit moet teen vol­son, koue wind en ryp be­skut word; on­der im­mer­groen bo­me is ’n i­de­a­le po­si­sie.

As jy ’n plek­kie het wat be­skut­ting teen ryp bied, kan die lig­pers blom­me van die seer­oog­blom­me­tjie ( Hypoes­tes a­ri­sta­ta), die bos­vi­ool­tjie ( Bar­le­ria obtu­sa) met sy pers blom­me, en P­lec­trant­hus- spe­sies, wat hou­te­ri­ger en meer ryp­be­stand word na­ma­te dit ou­er word, ’n aan­ge­na­me kon­tras met die vu­ri­ge herfs­ska­ke­rings vorm.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.