Win­ter- en len­te­blom­men­de bol­le

Tuis - - BLOKRAAI#76 -

Plant nou Suid-A­fri­kaan­se bol­le om die len­te­tuin op te kik­ker. Pro­beer f­ree­si­as in ge­meng­de of en­kel­kleu­re, bob­be­jaan­tjies ( Ba­bi­a­na) in ska­ke­rings van blou, pers en lig­pers, ka­los­sies ( Ix­ia) in hel­der k­leu­re. Of wat van pienk, salm en o­ran­je kal­koen­tjies ( T­ri­to­nia) en flu­weel­tjies? Al­mal sal in son­ni­ge rots­tui­ne in hou­ers of voor in rand­ak­kers flo­reer.

Plant a­ne­mo­ne, af­fo­dil­le, Hol­land­se i­ris­se, hi­a­sin­te, Leu­co­jum, druif­hi­a­sin­te, nar­sings, ra­non­kels en S­cil­la; dit sal tref­fen­der wees as jy dit in groot groe­pe plant. S­pa­si­eer k­lein bol­le baie na aan me­kaar (hul­le moet am­per aan me­kaar raak) en gro­ter bol­le 3 cm uit­me­kaar.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.