Oond­ge­bak­te pampoenter­tjies

Tuis - - PAASKOS -

Voor­ver­hit die oond tot 200 °C en smeer die hol­tes van ’n muf­fin­pan; strooi ’n la­gie meel oor en skud e­ni­ge oor­tol­li­ge meel uit. Maak 500 g gaar bot­ter­skor­sie (of an­der pam­poen), 60 ml bruin­sui­ker, 5 ml fyn ka­neel, 125 ml ge­sif­te bruis­meel, 125 ml room en 1 ei­er saam glad met ’n staaf­men­ger en skep die be­slag in die voor­be­rei­de muf­fin­pan. Bak vir so­wat 40 mi­nu­te of tot deur­gaar. Sit voor met suur­le­moen­sky­fies en ka­neel­sui­ker.

Peer­slaai met knof­fel­slaai­sous

Ge­noeg vir: 6−8 as by­ge­reg Be­rei­dings­tyd: 30 mi­nu­te Gaar­maak­tyd: so­wat 40 mi­nu­te Oond­tem­pe­ra­tuur: 200 °C

• 4 me­di­um­ryp pe­re, ge­skil en in wig­gies ge­sny • 2 rooi uie, in dun wig­gies ge­sny • 200 ml o­lyf­o­lie • 15 ml heu­ning • 12 heel knof­fel­hui­sies • t­wee groot han­de vol ro­ket • 100 g ge­ka­ra­mel­li­seer­de ka­sjoe­neu­te CRÈ­ME FRAέCHE-SLAAI­SOUS • 15 ml rooi­wyn­a­syn • 125 ml crè­me fraî­che

1 Voor­ver­hit die oond. Rang­skik die pe­re en rooi uie op ’n bak­plaat. Drup 50 ml o­lyf­o­lie en die heu­ning oor, geur met sout en pe­per en bak tot gaar en sag. 2 Voeg die knof­fel­hui­sies by die o­ri­ge o­lyf­o­lie in ’n k­lein ka­strol en ver­hit oor lae hit­te. Braai die knof­fel tot goud­bruin en sag. Ver­wy­der van die hit­te en hou een­kant.

K­lits die crè­me fraî­che en rooi­wyn­a­syn saam. Voeg nou die knof­fel­o­lie in ’n dun straal­tjie by en klop tot glad. Geur met sout en pe­per na smaak.

Rang­skik die warm pe­re, uie, knof­fel en ro­ket op ’n dien­bord. Sprin­kel met die ka­ra­mel­neu­te en drup die sous oor of giet die sous in ’n be­ker­tjie en sit dit langs­aan voor.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.