Lams­pas­tei

Tuis - - PAASKOS -

Ons het in­di­vi­du­e­le pas­tei­tjies ge­maak, maar jy kan ook een groot pas­tei maak.

Ge­noeg vir: 6 ruim por­sies Be­rei­dings­tyd: 40 mi­nu­te Oond­tem­pe­ra­tuur: 200 °C Gaar­maak­tyd: 2 uur

• 60 ml o­lyf­o­lie • 1,5−2 kg lam­sto­we­vleis (nek, rib en sken­kels) • 100 ml meel • 10 ml fyn kol­jan­der • 10 ml fyn ko­myn • 25 ml ma­sa­la­ker­rie­poei­er • 2 uie, fyn­ge­kap • 4 sel­de­ry­stin­gels, fyn­ge­kap • 4 knof­fel­hui­sies, fyn­ge­kap • 1 duim vars gem­mer • 125 ml ta­ma­tie­pas­ta • 250 ml vleis­af­trek­sel • 1 groot blik ge­kap­te ta­ma­ties • 1 lou­rier­blaar • 60 ml blatjang BO­LAAG • 6 mid­del­slag-aar­tap­pels • 4−6 mid­del­slag-pa­tats

1 Ver­hit die o­lie in ’n swaar­boom­pot. Strooi die meel en spe­se­rye oor die lam en braai dit in sar­sies tot goud­bruin. Skep die vleis uit in ’n oond­bak. As daar e­ni­ge meel oor­bly, voeg dit ook by die vleis in die oond­bak. Braai nou ook die ge­kap­te groen­te, knof­fel en gem­mer tot glan­send. Voeg die ta­ma­tie­pas­ta by en braai nog ’n mi­nuut. Voeg die

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.