In die pe­kel!

Tuis - - STAPVIRSTA­P -

Met die reg­te spe­se­rye is dié kerrievis ’n he­mel­se maal.

Kerrievis

Ge­noeg vir: 8 por­sies Be­rei­dings­tyd: 30 mi­nu­te Gaar­maak­tyd: 20 mi­nu­te

SOUS • 2−3 groot uie, ge­hal­veer en in dun sky­we ge­sny • 100 g (125 ml) sag­te bruin­sui­ker • 50 ml fyn ap­pel­koos­kon­fyt • 750 ml a­syn • 1 duim­groot stuk vars gem­mer, ge­ras­per of ge­kap • 3 knof­fel­hui­sies, ge­kneus • 1 rooi brand­ris­sie, ge­kap (op­si­o­neel) • 45 ml Ga­ram ma­sa­la of ma­ti­ge ker­rie­poei­er • 5 ml ko­myn • 5 ml bor­rie • 5 heel na­el­tjies • 5 won­der­pe­per­kor­rels • 2 lou­rier­bla­re • 2 suur­le­moen­bla­re • 125 ml wa­ter • 15 ml mie­lie­blom • sout en vars­ge­maal­de swart­pe­per na smaak VIS • 2 kg vis­fi­let­te • sout en pe­per • koek­meel • o­lie en bot­ter vir braai

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.