Wen­ke

Tuis - - STAPVIRSTA­P -

• Kerrievis raak lek­ker­der hoe lan­ger dit staan – gee die geu­re so 2−3 dae kans om me­kaar goed te leer ken voor­dat jy dit voor­sit. • Dis ’n heer­lik lig­te ete saam met vars brood­rol­le­tjies of grow­we brood en bot­ter, en ’n sam­bal of t­wee. • Jy kan geel­stert-, ko­ning­klip-, snoek-, ka­bel­jou- of stok­vis­fi­let­te ge­bruik. Ek self ver­kies die eer­ste d­rie wit­vis­se om­dat hul­le fer­mer is; sag­ter soor­te soos stok­vis hou nie so lank nie. • Om­dat die vis in ’n ker­rie­ma­ri­na­de lê, is dit wys om die bak deeg­lik toe te maak voor­dat jy dit in die ys­kas bê­re, an­ders gaan al­les na ker­rie ruik en proe!

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.