Klas­sie­ke smaak

Tuis - - ERFENISKOS -

C­hec­kers het pas “The Na­ta­ni­ël Col­lecti­on” be­kend­ge­stel. Dis ’n e­le­gan­te, dog be­kos­tig­ba­re reeks huis­wa­re en kos­pro­duk­te wat in el­ke kom­buis hoort: Daar’s wy­nen bal­se­miek-a­syn, drui­we­pit-, o­lyf- en a­vo­ka­do-o­lie, heu­ning, kons­erf en mar­me­la­des; of kies uit die gla­se, kap­plan­ke, spa­tels, gleufle­pels, pot­te en pan­ne. Sien ook

c­hec­kers.co.za.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.