WEN

Vyf ge­luk­ki­ge le­sers kan elk ’n ko­nin­gin­groot­te­bed ter waar­de van R10 000 wen!

Tuis - - KOMPETISIE -

Met meer as 100 jaar er­va­ring is Se­a­ly die toon­aan­ge­wen­de ver­vaar­di­ger van in­no­ve­ren­de slaap­stel­sels. Die Pos­tu­re­pe­dic-ma­tras is aan­vank­lik ont­wik­kel in sa­me­wer­king met voor­ste A­me­ri­kaan­se or­to­pe­die­se chi­rur­ge en is be­son­der ge­sond om op te slaap. Te­vre­de klan­te sê ge­reeld hoe dol hul­le op hul bed is.

Se­a­ly ver­be­ter ge­du­rig hul pro­duk om klan­te die per­fek­te ba­lans van ge­sond­heid, ge­mak en on­der­steu­ning te gee. Oor die ja­re het Se­a­ly ken­nis in­ge­win oor hoe ver­brui­kers op hul ma­tras­se slaap en daar­mee om­gaan, as­ook hoe om die beste bed­dens te maak.

Met dié er­va­ring ont­wik­kel en ver­nu­we Se­a­ly voor­tu­rend hul Pos­tu­re­pe­dic-reeks en be­ves­tig daar­mee hul toe­wy­ding tot “Slaap ge­sond. Leef ge­sond”.

Goeie ge­hal­te is by el­ke deel van die stel­sel in­ge­bou om jou bed se leef­tyd te ver­leng. Se­a­ly bied ook ’n groot reeks ve­ring­stel­sels en ge­maks­op­sies, elk­een ont­werp om be­sten­di­ge on­der­steu­ning oor die he­le ma­tras te bied.

Ont­hou: Tot ’n der­de van jou le­we word aan slaap ge­wy; maak dus se­ker jy kies reg as dit by jou ma­tras kom.

Vir nog in­lig­ting, sien of ska­kel 011 309 4000, of kry hul­le op Fa­ce­book.

se­a­ly.co.za

DIE PRYS

VYF ge­luk­ki­ge le­sers kan elk­een ’n Se­a­ly-bed­stel van R10 000 wen!

SKRYF SO IN

tuis.co.za

• Aan­lyn by OF • SMS die s­leu­tel­woord SE­A­LY ge­volg deur jou naam, pos- en e-pos­a­dres na 45799 (el­ke SMS kos R1,50). Sien ons kom­pe­ti­sie­re­ëls op blad­sy 129.

30 A­pril 2015

SLUI­TINGS­DA­TUM

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.