Lie­sel se wen­ke

Tuis - - KOMBUISE -

Lie­sel het die vol­gen­de raad as jy jou droom­kom­buis be­gin be­plan: • Be­sin oor jul leef­styl. Wil jy ruim­te vir vrien­de om die wer­kei­land hê, of moet jou kin­ders ook hier kan huis­werk doen? • Hou in ge­dag­te dat kom­bui­se dik­wels deel van ’n oop plan is wan­neer jy af­wer­kings kies. • Hou dit eg en speel met kon­tras. • Skep ’n goeie werk­vloei – nie net tus­sen die yskas, stoof en was­bak nie, maar sorg dat daar ’n vul­lis­drom en was­bak na­by die skot­tel­goed­was­ser is, as­ook spe­se­rye en toe­be­ho­re na­by die stoof. • Goeie taak- en at­mos­feer­be­lig­ting maak dit ’n ple­sier om in jou kom­buis te wer­skaf. Re­tro-aan­knip­lig­te is ’n goeie keu­se vir oop rak­ke. • Lief­de is al­les. Kies kleu­re en ma­te­ri­a­le waar­van jy hou, soos mar­mer, al weet jy wyn kan dit vlek.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.