Groen vin­gers

Tuis - - KOMBUISE -

Craig het op ’n plaas groot­ge­word en al­tyd na­we­ke saam met sy ou­ers in die tuin ge­werk. “Selfs nou wan­neer my ma kom kui­er, gaan ons kwe­ke­ry toe en bring die dag bui­te deur,” sê Craig, wat bai­e­keer na sy oor­le­de pa, ’n en­to­mo­loog, ver­lang wan­neer hy pro­beer vas­stel hoe om son­der che­mi­ka­lieë van plae ont­slae te raak.

“Hy sou ge­weet het wat om te doen,” sê Craig. Maar hy glo sy groot­ste vy­and is nie nood­wen­dig die gog­gas nie, dis lie­wer die sterk wind in dié deel van die stad.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.