Ge­mak­so­ne

Tuis - - KOMBUISE -

BO Die dis­kre­te bed­lam­pies is van Pedersen + Len­nard, die mat van Rugs O­ri­gi­nal en die bed­de­goed van Mungo. REGS BO Die tur­koois mo­sa­ïek-te­ëls is van Doug­las Jo­nes. In die win­ter ont­haal Tessa en Craig gas­te in hul oop­plan-sit-eet­ka­mer ( oor­kant). “Die Eart­hfi­re­vuur­pot is nou wel nie ’n oop vuur­herd met ’n knet­te­ren­de vuur nie, maar dit werk ver­ba­send doel­tref­fend in die groot ver­trek, en ons kui­er graag daar met ’n paar lek­ker ou­tyd­se bord­spe­le­tjies,” sê Tessa.

Die tref­fen­de Art De­co-stoel in die sit­ka­mer – wat nou op­ge­knap en weer oor­ge­trek is – was ’n ska­du van sy ou self toe die Har­dings dit in die huis se kel­der ont­dek het. Dit word prag­tig aan­ge­vul deur gor­dy­ne van De­sign Te­am­ma­te­ri­aal, ’n TV-kas met ’n re­tro-kin­kel deur Brak Fur­ni­tu­re en ’n groot Ke­lim wat die paar­tjie in Istanboel ge­koop het.

Tessa ver­tel: “’n Mat­win­kel-ei­e­naar het ons met kom­pli­men­te en tee oor­laai. Uit­ein­de­lik moes Craig die bad­ka­mer be­soek, toe koop ons die mat. Ons het die mees­te van ons be­gro­ting op dag een ge­blaas – ’n groot fout deur groen­tjie-toe­ris­te – maar ons is dol daar­oor!”

Hier­die prak­tie­se ruim­te het ook speel­se de­tail soos die re­pli­ka-Ea­mes-stoel van Chair Cra­zy en strin­ge o­ri­ga­mi-vo­ëls wat van die oor­spronk­li­ke lig­ska­ke­laars hang. “In pas met die tra­di­sie van ’n pa­pier­ge­skenk vir die eer­ste

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.