Die res van die huis

Tuis - - KOMBUISE -

Zen­dré noem haar­self ’n Pin­te­rest-ver­slaaf­de. “Ek leef my kre­a­tie­we streep uit met huis mooi­maak, fo­top­lak­werk en hand­ge­maak­te ge­sken­ke vir vrien­din­ne.

Daar­by beur kleur haar op. “Dit maak my ge­luk­kig,” sê sy. “So ook teks­tu­re. E­le­men­te uit die na­tuur soos hout, klip en wol ver­leen warm­te en egt­heid aan ’n ver­trek.

“Ek dink dit is be­lang­rik dat jy jou­self, jou om­ge­wing en die men­se die naas­te aan jou nie te erns­tig op­neem nie,” sê sy fi­lo­so­fies.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.