Mar­le­ne se wen­ke

Tuis - - OP­KNAP -

Kryt­verf soos An­nie Slo­an se reeks is ook ’n op­sie. Hoe­wel jy teg­nies nie hoef te s­kuur voor jy dié verf aan­wend nie, be­veel Mar­le­ne tog aan dat jy lig­gies s­kuur én ’n on­der­laag aan­wend vir be­ter re­sul­ta­te. Verf twee lae kryt­verf in die k­leur van jou keu­se en se­ël dit dan deeg­lik met ’n was soos An­nie Slo­an C­le­ar of Dark Wax; dit be­skerm die verf teen krap­mer­ke. Hoe­wel kryt­verf heel­wat duur­der as PVA is, kry jy so­wat 13 m² dek­king per li­ter kryt­verf teen­oor 6−8 m² dek­king met PVA − die koste is uit­ein­de­lik min of meer die­self­de.

Kort jy nog in­spi­ra­sie? Soek op ons mo­bi die naam A­man­da Crad­dock – en kyk hoe sy met haar me­la­mien­kombuis ge­maak het. • Was die kas­te voor­af met sui­ker­seep om al­le vet­te­rig­heid af te kry. • Ver­my die ver­soe­king om die deu­re som­mer aan die kas­te te verf – jy kry be­slis be­ter re­sul­ta­te as jy die deu­re eers af­skroef én dan kan jy som­mer die skar­nie­re ook goed skoon­maak voor jy dit te­rug­sit. • Verf o­ral mooi e­ga­lig vir ’n net­jie­se, een­vor­mi­ge af­wer­king. • Wend die eer­ste laag met ’n rol­ler aan (dit gaan vin­ni­ger) en ge­bruik daar­na ’n kwas. • Volg die droog­word­tye nou­keu­rig – toets met jou vin­ger op ’n on­op­sig­te­li­ke plek. • Wend twee lae ver­nis aan vir lang­du­ren­de re­sul­ta­te.

www.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.