1 Boe­ke­ken­nis

Tuis - - TVMURE -

MUUR# TV- Dié tref­fen­de TV-een­heid is be­slis iets om oor huis toe te skryf. Se­we sweefrak­ke van so­lie­de ei­ke­hout kreun on­der dié Kaap­se ge­sin se ver­sa­me­ling boe­ke en die TV pas knus tus­sen­in. Al die e­lek­trie­se koor­de is ver­steek in ’n hout­boks ag­ter die TV. En hoe­wel die een­heid vol is, voel dit nooit cha­o­ties nie.

“Ons het nog al­tyd ’n plak­boek ge­hou van in­spi­re­ren­de huis- en de­kor­fo­to’s, en die boek­rak-i­dee was een van hul­le,” ont­hou die ei­e­naar. “Maar an­ders as die ver­wy­sings­fo­to het ons die rak­ke tot teen die pla­fon aan­ge­bring. Ons is dol oor hoe vi­su­eel tref­fend die al­ge­he­le ef­fek is.” >>

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.