3 Maak plek

Tuis - - TVMURE -

MUUR# TV- Ed­ge Bis­set het ’n on­ge­mak­li­ke dra-muur in sy veel­vlak-woon­ka­mer ge­had; dis die ag­ter­muur van sy ga­ra­ge wat on­der die eet­ka­mer is. Maar hy het dit slim be­nut deur die TV en kag­gel daar in te bou.

“In my vo­ri­ge huis was die TV bo die kag­gel en dit was ’n bie­tjie te hoog. Dié keer wou ek die kag­gel en TV ge­niet son­der om my nek te moet rek. Ek ver­kies dat die skerm uit die oog is wan­neer dit nie ge­bruik word nie – ek oor­weeg dit om ’n blin­ding of skuif­deur te in­stal­leer om die TV te ver­steek,” ver­dui­de­lik hy.

Kas­te deur CH In­te­ri­ors; trom­mel van S­pit­fi­re Fur­ni­tu­re; lamp van Mr Pri­ce Ho­me; uil­kus­sings, vaas en ge­brei­de kom­bers van Lo­ads of Li­ving; pro­tea-kus­sing van Wool­wort­hs

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.