5 Al­ge­he­le ver­duis­te­ring

Tuis - - TVMURE -

MUUR# TV- “Dis al­tyd ’n ont­werp-uit­da­ging om ’n TV en tuinuit­sig met prak­tie­se sit­plek in ’n oop­plan-leef­ruim­te te kom­bi­neer. Boon­op moet jy weer­kaat­sings op die skerm ver­my,” sê die ar­gi­tek Mar­cus S­mit van Gra­bouw.

Mar­cus, in we­se ’n mi­ni­ma­lis, het met ’n een­vou­di­ge op­los­sing vo­ren­dag ge­kom: Hy het die muur ag­ter die TV swart ge­verf en sy klank­stel­sel se luid­spre­kers ag­ter swart luid­spre­ker­ma­te­ri­aal ver­steek. Hy het ook ’n swart deur aan die rak ge­sit waar hy sy DVD’s en af­stand­be­heer­ders hou. Ter­wyl sy TV sig­baar is van die kom­buis en eet­ka­mer, ska­kel dit naat­loos by die swart ag­ter­grond in.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.