Oor­weeg by­e­was of suur­le­moen­sap as al­ter­na­tief vir mi­ne­raal­o­lie. Groen­te­o­lies soos o­lyf­o­lie kan ’n sleg­te reuk en smaak kry.

Tuis - - DOENDITSEL­F -

1 Maak ’n pa­troon vir jou kap­plank se hand­vat­sel. Ge­bruik die vel pa­pier: Vou dit in die helf­te en te­ken ’n hal­we hand­vat­sel­pro­fiel teen­oor die vou­lyn. Knip dit uit. 2 Vou die hand­vat­sel­pro­fiel te­rug om die mid­del­punt te be­paal. Sit jou pa­troon op die hout en hou dit met die mas­keer­band in plek. Ge­bruik ’n skerp voor­werp soos ’n spy­ker om ’n gaat­jie in die mid­del van die pa­pier te steek en merk dit op die hout. 3 Trek die vorm van die hand­vat­sel op die hout af. 4 Ge­bruik die li­ni­aal om die pa­troon tot die ver­lang­de leng­te te ver­leng. 5 Klamp die hout met die G-klam­pe aan jou werk­blad vas en saag die vorm met die fi­guur­saag uit. 6 Ge­bruik die 35 mm-plaat­boor­punt en boor ’n gat deur die mid­del­punt van die hand­vat­sel. 7 Skuur die ran­de glad.

Klam ’n lap aan n met o­lie en vryf dit aan die hout tot dit deur­week ek is en die o­lie nie meer kan in­trek nie. Laat oor­nag staan. Vee die vol­gen­de dag e­ni­ge oor­bly­wen­de o­lie af. Spoel dit dan af en vee droog met kom­buis­pa­pier.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.